Jou Bydrae. Hul Hoop.

 

Elke donasie help ons om kos op die tafel te sit.

Huise te herstel en werk te skep.

Saam verander ons lewens.

 

  • Regte Mense - Regte Impak
  • Veilig en betroubaar - Jou data is beskerm
  • Deursigtig - Ons deel gereeld verslae

KIES JOU BYDRAE

Elke bydrae maak 'n goot verskil.

Jou Bydrae maak 'n verskil

So help jou donasie ons om hoop tebring.

Kos vir 'n gesin

Voed 'n gesin met 'n warm ete hoop.

Herstel 'n huis

Help herstelwerk doen wat mense veilig hou.

Skep werk

Bied iemand opleiding of 'n werksgeleentheid.

Bring hoop

Elke rand help ons om meer te doen, meer gereeld.

Gee Hoop, Elke Maand.

Met 'n maandlikse donasie help jy ons beplan, volhoubaar werk en nog meer lewens verander.

Maak 'n werklike verskil

100% veilig en betroubaar

Kwartaalikse verslae

Ons is n groot organisasie, met n grooter hart. Dankie dat jy deel is van die verskil.

Jy is kosbaar

Saam kan ons meer bereik

Deur ‘n projek te skenk of te borg, help jy ons om hierdie noodsaaklike werk voort te sit, die hongeres te voed, die haweloses te skuil en waardigheid te herstel aan diegene wat dit die nodigste het.

Vul die vorm hier onder om tebegin help
Ons Info
  • Tel: 073 329 5174
  • WhatsApp: 072 253 7521
  • Email: helpers@moeggesukkel.co.za
  • 16 Springbok Street, Mnandi
Nuutste Nuus
Oor Ons

Die Moeggesukkel Helpers-program verbind mense wat wil help met mense wat hulp nodig het.
Van kos en behuising tot werk en ondersteuning — elke Helper maak ’n impak.

 

© Moeggesukkel NPO. All Rights Reserved.