Projekte

Regte Projekte. Regte Impak. Regte Verandering.

projek vordering
9%

R9000 opgewerk van R100 000

🎯 Doel:

Om mense uit noodsituasies te help na veilige, waardige behuising.

🛠️ Wat gebeur:

  • MGS Movers help met verhuising
  • Helpers doen basiese huis herstelwerk
  • Skenkings voorsien beddens, kos en nooditems

💥 Impak:

  • Gesinne kry ’n tweede kans
  • Mense beweeg van straat → stabiliteit

👥 Helpers Rol:

  • Movers volunteers
  • Handyman / herstelwerk
  • Donasies (meubels, beddens)
projek vordering
12%

R12 000 opgewerk van R100 000

🎯 Doel:

Om honger te verlig en waardigheid terug te bring deur kos.

🛠️ Wat gebeur:

  • Kospakkies word uitgedeel
  • Warm etes via Flippen Lekker Pancakes
  • Gemeenskaps voedinge

💥 Impak:

  • Duisende etes per maand
  • Direkte hulp aan kwesbare gesinne

👥 Helpers Rol:

  • Food distribution volunteers
  • Kook & voorberei
  • Logistiek & vervoer
projek vordering
15%

R15 000 opgewerk van R100 000

🎯 Doel:

Om mense weer ekonomies onafhanklik te maak.

🛠️ Wat gebeur:

  • Werk deur MGS Movers
  • Pancake trailers as inkomste
  • Ondersteuning vir klein besighede

💥 Impak:

  • Werksgeleenthede geskep
  • Mense beweeg van afhanklikheid → inkomste

👥 Helpers Rol:

  • Skills mentors
  • Besigheids ondersteuning
  • Netwerk geleenthede
Ons Info
  • Tel: 073 329 5174
  • WhatsApp: 072 253 7521
  • Email: helpers@moeggesukkel.co.za
  • 16 Springbok Street, Mnandi
Nuutste Nuus
Oor Ons

Die Moeggesukkel Helpers-program verbind mense wat wil help met mense wat hulp nodig het.
Van kos en behuising tot werk en ondersteuning — elke Helper maak ’n impak.

 

© Moeggesukkel NPO. All Rights Reserved.