Word 'n helper

Jy kan 'n

verskil maak

Iemand het jou nodig. Jou tyd, jou vaardighede en jou hart kan lewens verander.

  • Maak 'n regte impak
  • Word deel van die liefdevolle span
  • Jou bydrae maak saak

Sluit aan by Moeggesukkel Helpers netwerk en help bou, een daad op 'n slag.

Sluit Nou aan

Word 'n helper

Daar is baie maniere om te Help

Kies waar jou passie en gawes die grootste verskil kan maak.

Jou tyd

Help fisies op projekte en uitreike.

Enige tyd help!

Jou vaardighede

Gebruik jou vaardighede om mense te help groei.

Dokters, Drywers, Admin, Mentors en meer.

Jou hulp op projekte

Bou huise, herstel, verf, pak kos, help waar dit nodig is.

Mentorskap

Loop saam iemand.

Gee leiding.

Verander 'n toekoms.

Gebed en ondersteuning

Jou gebed en aanmoedigiging dra hierdie werk.

Ons waardeer dit!

Saam maak ons 'n verskil

Whatsapp met enige vrae

072 253 7521

E-Pos

helpers@moeggesukkel.co.za

Jy is kosbaar..

Wil jy ’n verskil maak in iemand se lewe? By Moeggesukkel glo ons dat elke persoon die krag het om hoop te bring. Om ’n helper te word beteken nie jy moet alles hê nie – net ’n hart wat omgee.

Wat beteken dit om ’n helper te wees?

As ’n helper is jy deel van ’n gemeenskap wat uitreik na mense in nood. Jy help om lewens te verander deur praktiese ondersteuning, tyd of hulpbronne te gee.

Hoe kan jy help?

Daar is verskeie maniere waarop jy betrokke kan raak:

  • Skenk items
    Kos, klere, beddens en ander noodsaaklikhede
  • Finansiële bydraes
    Help ons om vinnig op noodsituasies te reageer
  • Logistieke hulp
    Help met optel en aflewering van skenkings
  • Vrywillige werk
    Raak betrokke by projekte en uitreike
Hoekom dit saak maak

Elke klein daad van goedhartigheid bou aan iets groter. Jou hulp kan hoop bring, ’n gesin ondersteun en iemand laat voel hulle is nie alleen nie.

Hoe begin jy?

Om ’n helper te word is maklik:

  1. Registreer as ’n helper
  2. Kies hoe jy wil help
  3. Ons span sal met jou kontak maak
  4. Begin ’n verskil maak!

Registreer hier as 'n helper

Ons Info
  • Tel: 073 329 5174
  • WhatsApp: 072 253 7521
  • Email: helpers@moeggesukkel.co.za
  • 16 Springbok Street, Mnandi
Nuutste Nuus
Oor Ons

Die Moeggesukkel Helpers-program verbind mense wat wil help met mense wat hulp nodig het.
Van kos en behuising tot werk en ondersteuning — elke Helper maak ’n impak.

 

© Moeggesukkel NPO. All Rights Reserved.