Elke donasie help ons om kos op die tafel te sit.
Huise te herstel en werk te skep.
Saam verander ons lewens.
Met 'n maandlikse donasie help jy ons beplan, volhoubaar werk en nog meer lewens verander.
Ons is n groot organisasie, met n grooter hart. Dankie dat jy deel is van die verskil.

Die Moeggesukkel Helpers-program verbind mense wat wil help met mense wat hulp nodig het.
Van kos en behuising tot werk en ondersteuning — elke Helper maak ’n impak.
© Moeggesukkel NPO. All Rights Reserved.